Eentonigheid.

Ek vermoed ek kompliseer dinge te veel.  Ek het myself op ‘n punt gekry waar ek nie meer net die gewone goeie in iets of iemand kan sien nie, maar waar ek altyd oortuig is daarvan dat daar een of ander agenda is agter ander se woorde en dade. Paranoia? Dalk ja.

Dit gaan nie een van die maklikste prosesse wees om uit te kom nie, maar die eerste stap tot genesing is tog ‘n helder, sober bewuswording van die feit dat daar wel iets nie heeltemal reg is nie.

Ek het gesoek en gesoek. Maar ek vind my hulp kom nog steeds van die Here wat hemel en aarde gemaak het. En dis wanneer ek so swak is dat Sy krag bo alles uitstyg, en ons weer heel maak.

Kom ons kyk wat  hou hierdie week in.

xjs

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s